DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING
BEDRYFSOMSENDBRIEF SANTAM 26 Januarie 2015 Beurtkrag is weereens deel van ons daaglikse lewens en verskeie vrae word gevra of ons polishouers wel dekking het in terme van die polis en onder watter spesifieke afdeling of waar dekking bekom kan word. Hierdie dokument poog om hierdie vrae te beantwoord. Ten einde die inligting gebruikersvriendelik te hou, sal die onderwerp bespreek word met verwysing na die dekking wat verskaf word in terme van die standaard Santam Kommersiële bewoording (voorheen bekend as MMIII). Skade of verliese kan op die volgende wyses plaasvind: a. Skade aan of verlies van elektriese en elektroniese toerusting en…Read more …
