{"id":13,"date":"2015-02-18T11:45:04","date_gmt":"2015-02-18T09:45:04","guid":{"rendered":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/?p=13"},"modified":"2015-02-18T11:45:04","modified_gmt":"2015-02-18T09:45:04","slug":"die-impak-van-beurtkrag-op-versekering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm","title":{"rendered":"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING"},"content":{"rendered":"<p>BEDRYFSOMSENDBRIEF SANTAM 26 Januarie 2015<\/p>\n<p><strong>Beurtkrag is weereens deel van ons daaglikse lewens<\/strong> <strong>en verskeie\u00a0vrae word gevra of ons polishouers wel dekking het in terme van die\u00a0polis en onder watter spesifieke afdeling<\/strong> of waar dekking bekom kan\u00a0word. Hierdie dokument poog om hierdie vrae te beantwoord.<br \/>\nTen einde die inligting gebruikersvriendelik te hou, sal die onderwerp\u00a0bespreek word met verwysing na die dekking wat verskaf word in\u00a0terme van die standaard Santam Kommersi\u00eble bewoording (voorheen\u00a0bekend as MMIII).<br \/>\n<strong>Skade<\/strong> of verliese kan op die <strong>volgende wyses plaasvind<\/strong>:<br \/>\na. Skade aan of <strong>verlies van elektriese en elektroniese toerusting\u00a0en masjinerie as gevolg van kragstuwing<\/strong> of die skerp styging\u00a0in krag wat veroorsaak word deur die aan- en afskakel van die\u00a0elektrisiteitstoevoer;<br \/>\nb. <strong>Fisiese verlies van of skade aan handelsvoorraad<\/strong> as gevolg van\u00a0die onderbreking van die elektrisiteitstoevoer (meestal ten opsigte\u00a0van verkoelde voorraad);<br \/>\nc. <strong>Verlies van inkomste<\/strong> wat volg op die steuring of onderbreking\u00a0van die besigheid as gevolg van die onderbreking in die\u00a0elektrisiteitstoevoer.<br \/>\n1. <strong>BRAND AFDELING<\/strong><br \/>\n1.1 Santam het die <strong>bewoording<\/strong> van die Brand afdeling <strong>uitgebrei<\/strong>\u00a0om R50 000 se kragstuwing dekking in te sluit, wat vanaf 1\u00a0Maart 2013 op Landbou-polisse geld, vanaf 18 Mei 2013 op alle\u00a0Kommersi\u00eble, Gastehuis- en Toerisme-polisse en dit sal effektief\u00a0wees op alle Denti- en Mediplex-polisse vanaf die 1ste Januarie\u00a02015.<br \/>\n1.2 <strong>Skade aan verkoelde voorraad<\/strong> as gevolg van \u2018n onderbreking in\u00a0kragtoevoer kan verseker word deur Klousules 2073 en 2074 op\u00a0die polis by te voeg. In terme van Klousule 2073, verskaf Santam\u00a0dekking vir die verlies van of skade aan verkoelde voorraad\u00a0as gevolg van die algehele of gedeeltelike onderbreking van\u00a0die openbare elektrisiteitstoevoer aan die versekerde perseel.\u00a0Waar die elektrisiteitsvoorsiener slegs elektrisiteit weerhou,\u00a0is dekking uitgesluit, tensy sodanige weerhouding veroorsaak\u00a0word deur skade aan die diens. Bykomend hiertoe, is \u2018n 24-uur\u00a0vrywaring\/vrystelling (franchise) van toepassing met betrekking\u00a0tot meganiese, elektriese of elektroniese breekskade.<br \/>\nKlousule 2074 beperk dekking met betrekking tot die\u00a0voorafgaande tot \u2018n ooreengekome bedrag.<br \/>\nIn die geval <strong>waar beurtkrag toegepas word as gevolg van\u00a0onvoldoende kapasiteit by die elektrisiteitsopwekkingstasie, sal\u00a0geen dekking in plek wees ni<\/strong>e.<br \/>\nIn gevalle waar die onderbreking \u2018n direkte gevolg is van verlies of\u00a0skade aan die eiendom van die elektrisiteitsopwekkingseenheid\u00a0se eiendom en\/of toerusting, sal dekkking toegestaan word,\u00a0onderhewig aan \u2018n 24-uur vrywaringstydperk. Sodra toevoer\u00a0herstel is nadat die verlies plaasgevind het, sal die dekking verval.<br \/>\nDit is ook belangrik om te let op die verwysing na \u2018n openbare\u00a0diens. Hierdie dekking is gevolglik nie beskikbaar met betrekking\u00a0tot versekerdes wat hulle eie elektrisiteit opwek nie<\/p>\n<p>1.3 Indien die<strong> kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het<\/strong>, <strong>sal die brand\u00a0gedek wees i<\/strong>n terme van hierdie afdeling.<br \/>\n2. <strong>GEBOUE OMVATTEND AFDELING<\/strong><br \/>\n2.1 Santam het die bewoording van die <strong>Geboue Omvattend afdeling\u00a0uitgebrei om R50 000 se kragstuwing dekking in te sluit<\/strong>, wat\u00a0vanaf 1 Maart 2013 op Landbou-polisse geld, vanaf 18 Mei 2013\u00a0op alle Kommersi\u00eble, Gastehuis- en Toerisme-polisse en dit sal\u00a0effektief wees op alle Denti- en Mediplex-polisse vanaf die 1ste\u00a0Januarie 2015.<br \/>\n2.2 Indien die<strong> kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het, sal die brand\u00a0<\/strong><strong>gedek wees<\/strong> deur hierdie afdeling.<\/p>\n<p>3.<strong> KANTOORINHOUD AFDELING<\/strong><br \/>\n3.1 Santam het die <strong>bewoording van die Kantoorinhoud afdeling\u00a0uitgebrei om\u00a0 \u00a0R50 000 se kragstuwing dekking in te sluit<\/strong>, wat\u00a0vanaf 1 Maart 2013 op Landbou-polisse geld, vanaf 18 Mei 2013\u00a0op alle Kommersi\u00eble, Gastehuis- en Toerisme-polisse en dit sal\u00a0effektief wees op alle Denti- en Mediplex-polisse vanaf die 1ste\u00a0Januarie 2015.<br \/>\n3.2 Dit is <strong>Santam se onderskrywingsbeleid om elektroniese \u00a0dataverwerkings-toerusting in terme van die\u00a0Elektroniese Toerusting afdeling te dek<\/strong>. Ons definieer\u00a0dataverwerkingstoerusting as \u201celektroniese apparate vir\u00a0prosessering en berekenings of beheerfunksies wat in\u00a0numeriese of logiese terme uitgedruk word\u201d soos rekenaars,\u00a0skootrekenaars en soortgelyke toerusting.<br \/>\n3.3 Indien die<strong> kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het, sal die brand\u00a0gedek wees<\/strong> in terme van hierdie afdeling.<br \/>\n4. <strong>SAKE-ONDERBREKING AFDELING<\/strong><br \/>\n4.1 Sake-onderbreking volg die Brandgevaar waar kragstuwing nou\u00a0ingesluit is (effektief vanaf 1 Januarie 2015 ten opsigte van die\u00a0Denti- en Mediplex polisse).<br \/>\n4.2 <strong>Dekking<\/strong> word verskaf in terme van die<strong> volgende twee\u00a0uitbreidings<\/strong>:<br \/>\n4.2.1<strong> Openbare dienste \u2013 versekerde gevare alleenlik<\/strong><br \/>\n4.2.2 <strong>Openbare dienste \u2013 uitgebreide dekking<\/strong><br \/>\nBeide hierdie <strong>uitbreidings is opsioneel en moet spesifiek<\/strong> deur\u00a0die versekerde of makelaar <strong>aangevra word<\/strong>. Elke individuele\u00a0polis moet onderskryf word, maar ons stel die volgende tariewe\u00a0voor as \u2018n indikasie:<br \/>\n4.2.1.1 0.010%<br \/>\n4.2.1.2 0.020%<br \/>\nNatuurlik moet die tariewe belaai word vir okkupasies wat \u2018n\u00a0groter afhanklikheid het ten opsigte van elektrisiteitstoevoer, soos\u00a0restaurante, rolprentteaters, teaters sowel as area\u2019s waar beurtkrag\u00a0meer dikwels kan voorkom.<br \/>\n4.2.1 Openbare dienste \u2013 versekerde gevrae alleenlik\u00a0Verskaf dekking vir die onderbreking of steuring van\u00a0besigheid as gevolg van fisiese skade aan die toerusting\u00a0van kragstasies, sub-stasies en transmissienetwerke as<br \/>\ngevolg van \u2018n gevaar soos gedefinieer in terme van die\u00a0Brand afdeling.<br \/>\n4.2.2 Openbare dienste \u2013 uitgebreide dekking<br \/>\nVerskaf dekking vir die onderbreking of steuring\u00a0van besigheid as gevolg van die totale of\u00a0gedeeltelike onderbreking van die openbare\u00a0elektrisiteitstoevoer aan die versekerde perseel.<br \/>\n<strong>Waar die elektrisiteitsvoorsieningsowerheid slegs\u00a0elektrisiteit weerhou, is dekking uitgesluit, tensy\u00a0sodanige weerhouding veroorsaak word deur skade\u00a0<\/strong>aan die eiendom van sodanige owerheid. Bykomend\u00a0hiertoe, is \u2018n 24-uur vrywaringstydperk (franchise) van\u00a0toepassing met betrekking tot meganiese, elektriese of\u00a0elektroniese breekskade.<br \/>\nIn die geval<strong> waar beurtkrag toegepas word\u00a0as gevolg van onvoldoende kapasiteit by die\u00a0elektrisiteitsopwekkingstasie, sal geen dekking in plek\u00a0wees nie.<\/strong><br \/>\nIn gevalle waar die onderbreking \u2018n direkte gevolg is\u00a0van skade aan die eiendom en\/of toerusting van die\u00a0elektrisiteitopwekkingstasie, sal dekking in plek wees,<br \/>\nonderhewig aan die 24-uur vrywaringstydperk. Sodra\u00a0toevoer herstel is nadat die verlies plaasgevind het, sal\u00a0die dekking verval.<br \/>\nDit is ook belangrik om te let op die verwysing na\u00a0\u2018n openbare diens. Hierdie dekking is gevolglik nie\u00a0beskikbaar met betrekking tot versekerdes wat hulle eie<br \/>\nelektrisiteit opwek nie.<br \/>\n4.3 <strong>\u2018n Verlaging in omset en verhoging in bedryfskoste sal gedek\u00a0wees indien kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het<\/strong> soos spesifiek\u00a0na verwys in 1.3; 2.2 en 3.3.<br \/>\n5. <strong>DIEFSTAL AFDELING<\/strong><br \/>\n5.1 Polisse wat die installasie van \u2018n alarm vereis,\u00a0stipuleer dat\u00a0sodanige alarm aangeskakel en in \u2018n werkende toestand moet\u00a0wees wanneer die versekerde persele nie bewoon word nie of\u00a0gesluit is vir besigheid.<br \/>\n<strong>Santam onderneem om versekerdes skadeloos te stel in die\u00a0geval waar stelsels nie werk nie as gevolg van beurtkrag<\/strong>. Die\u00a0onderbreking in die elektrisiteit moet buite die beheer van die\u00a0versekerde wees. Dieselfde beginsel sal geld in die geval waar\u00a0die reaksiemag nie op die alarm se sein kon reageer nie, as\u00a0gevolg van \u2018n onderbreking in elektrisiteitstoevoer. Versekerdes\u00a0moet egter seker maak dat alarms in \u2018n werkende toestand is\u00a0en onder normale omstandighede aangeskakel is.<br \/>\n5.2 Dit is <strong>belangrik om daarop te let dat die meeste huishoudelike\u00a0en industri\u00eble alarmstelsels se bystandsbatterye vir ten minste\u00a06 ure kan hou.<\/strong> Gevolglik moet<strong> polishouers seker maak dat\u00a0hulle alarmstelsels se batterye gereeld getoets word sodat die\u00a0maksimum beskerming deur die stelsel verskaf word.<\/strong><br \/>\n6. <strong>GELD AFDELING<\/strong><br \/>\n6.1 Versekerdes\/polisse waar die alarmvereiste op die Geld afdeling\u00a0van toepassing is, sal op dieselfde wyse soos in 5. Diefstal\u00a0uiteengesit, hanteer word.<\/p>\n<p>7.<strong> SAKE ALLE RISIKO AFDELING<\/strong><br \/>\n7.1 <strong>Dekking word verskaf teen die verlies van of skade aan die\u00a0versekerde eiendom ongeag die oorsaak. Kragstuwing is\u00a0gevolglik gedek aangesien geen spesifieke uitsluiting van\u00a0toepassing is nie<\/strong>.<br \/>\n8.<strong> TOEVALLIGE SKADE AFDELING<\/strong><br \/>\n8.1 Toevallige fisiese verlies van of skade aan die versekerde\u00a0eiendom wat nie andersins verseker is nie of waarvoor\u00a0versekering nie beskikbaar is nie, is gedek. Die versekerde\u00a0sal gevolglik nie dekking h\u00ea met betrekking tot skade aan<br \/>\nelektroniese toerusting wat deur kragstuwing veroorsaak\u00a0word nie, aangesien dekking beskikbaar is in terme van die\u00a0Elektroniese Toerusting afdeling.<br \/>\nDie enigste uitsondering op hierdie re\u00ebl is die Alle Risiko\u00a0afdeling. Items wat onder die Alle Risiko afdeling verseker kan\u00a0word, kan ook verseker word in terme van die Toevallige Skade\u00a0afdeling.<br \/>\n8.2 Dit is baie belangrik om te let op spesifieke uitsondering (a) wat\u00a0betrekking het op hierdie afdeling:<br \/>\n\u201cenige gevaar of omstandigheid wat uitgesluit is uit enige ander\u00a0beskikbare versekering by die maatskappy ten tyde van die\u00a0aanvang hiervan en ook nie vir enige bybetaling wat betaalbaar\u00a0is deur die versekerde ingevolge sodanige versekering en ook\u00a0nie vir enige vermindering in enige bedrag betaalbaar ingevolge\u00a0enige eis te wyte aan die toepassing van eweredigheid nie;\u201d<br \/>\nAs kragstuwing dus op \u2018n afdeling uitgesluit is, sal hierdie\u00a0afdeling ook nie dekking bied teen verliese wat voortspruit uit\u00a0sodanige kragstuwing nie.<br \/>\n8.3 <strong>Masjinerie en toerusting<\/strong> (uitgesluit elektroniese toerusting wat\u00a0in terme van \u2018n Elektroniese afdeling verseker is en masjinerie\u00a0wat in terme van die Masjinerie Breekskade afdeling verseker\u00a0is)<strong> wat in terme van die Brand afdeling verseker is, ter waarde\u00a0van meer as R50 000, sal gevolglik gedek wees in terme van\u00a0hierdie afdeling indien die skade deur kragstuwing veroorsaak\u00a0is<\/strong> (nie as gevolg van weerlig nie).<br \/>\n9.<strong> ELEKTRONIESE TOERUSTING AFDELING<\/strong><br \/>\n9.1 <strong>Elektroniese Toerusting is gedek teen enige gevaar tensy dit\u00a0spesifiek uitgesluit is. Kragstuwing as gevolg van watter rede\u00a0ook al is gevolglik gedek.<\/strong><br \/>\n9.2 Dit is die maatskappy se onderskrywingsbeleid dat alle data en\u00a0kraglyne\/-kabels wat die perseel binnekom of verlaat, <strong>met\u00a0stuwingsbrekers (\u201csurge arrestors\u201d) toegerus moet wees<\/strong> (soos\u00a0bv. Clearline se produkte). Sodanige stuwingsbrekers verminder\u00a0en verhoed skade aan elektroniese toerusting. Dit is daarom\u00a0belangrik dat polishouers wel hulle\u00a0toerusting met die nodige stuwings-brekers toerus.<br \/>\n10.<strong> HUISEIENAARS AFDELING<\/strong><br \/>\n10.1 <strong>Hierdie afdeling verskaf geen dekking in terme van\u00a0kragstuwing nie<\/strong>, <strong>tensy<\/strong> dit veroorsaak word deur \u2018n versekerde\u00a0gevaar soos weerlig of \u2018n donderslag, of indien <strong>bykomende\u00a0dekking<\/strong> uitgeneem is (sien 10.2).<br \/>\n10.2 Die volgende<strong> beperkte dekking is beskikbaar<\/strong> en is opsioneel\u00a0(die versekerde moet die dekking kies en \u2018n bykomende\u00a0premie daarvoor betaal):<br \/>\n10.2.1 <strong>Toevallige skade aan masjinerie:<\/strong><br \/>\nDie volgende dekking word verskaf: \u201cSkielike\u00a0en onverwagte skade aan masjinerie, wat vir\u00a0huishoudelike doeleindes alleenlik gebruik word,<br \/>\nvan swembaddens, jacuzzis, boorgate (uitgesluit\u00a0windpompe), sprinkelbesproeiingstelsels, elektriese\u00a0hekke en motorhuisdeure. Die masjinerie moet by die\u00a0perseel van die versekerde geboue ge\u00efnstalleer wees.\u201d<br \/>\n<strong>Gevolglik is daar dekking teen verliese as gevolg van\u00a0kragstuwing, ongeag die oorsaak.<\/strong><br \/>\n10.3 <strong>Indien die kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het, sal die brand\u00a0deur hierdie afdeling gedek wees<\/strong>.<br \/>\n11. <strong>HUISBEWONERS AFDELING<\/strong><br \/>\n11.1 Hierdie afdeling <strong>verskaf geen dekking<\/strong> in terme van\u00a0kragstuwing nie, <strong>tensy<\/strong> dit veroorsaak word deur \u2018n versekerde\u00a0gevaar soos weerlig of \u2018n donderslag, of indien <strong>bykomende\u00a0dekking uitgeneem is<\/strong> (sien 11.2).<br \/>\n11.2 Die volgende beperkte <strong>dekking is opsioneel<\/strong> (die versekerde\u00a0moet hierdie opsie kies en \u2018n bykomende premie betaal):<br \/>\n11.2.1 <strong>Toevallige skade: Hierdie uitbreiding sal dekking\u00a0verskaf teen ragstuwing, ongeag die oorsaak.<\/strong><br \/>\n11.3 Algemene uitbreiding: Verlies van of<strong> skade aan die inhoud van\u00a0yskaste en vrieskaste<\/strong>.\u00a0Dekking word verskaf teen die\u00a0toevallige bederwing van die\u00a0inhoud van yskaste en vrieskaste, maar bederwing as gevolg\u00a0daarvan dat enige owerheid die <strong>kragtoevoer opsetlik gesny<\/strong>\u00a0het, is <strong>uitgesluit<\/strong>.<br \/>\nGevalle waar die onderbreking voorkom as \u2018n direkte gevolg\u00a0van verlies of skade aan die elektrisiteitsopwekkingsowerheid\u00a0se eiendom en\/of toerusting, sal gedek wees.<br \/>\n11.4 <strong>Polisse wat die installasie van \u2018n alarm vereis, stipuleer dat\u00a0sodanige alarm aangeskakel en in \u2018n werkende toestand moet\u00a0wees<\/strong> wanneer die versekerde persele nie bewoon word nie of\u00a0gesluit is vir besigheid.<br \/>\n<strong>Santam onderneem om versekerdes skadeloos te stel in die\u00a0geval waar stelsels nie werk nie as gevolg van beurtkrag.<\/strong> Die\u00a0onderbreking in die elektrisiteit moet buite die beheer van die\u00a0versekerde wees. Dieselfde beginsel sal geld in die geval waar\u00a0die reaksiemag nie op die alarm se sein kon reageer nie, as\u00a0gevolg van \u2018n onderbreking in elektrisiteitstoevoer. Versekerdes\u00a0moet egter seker maak dat alarms in \u2018n werkende toestand is\u00a0en onder normale omstandighede aangeskakel is.<br \/>\n11.5 Dit is<strong> belangrik om daarop te let dat die meeste huishoudelike\u00a0en industri\u00eble alarmstelsels se bystandsbatterye vir ten minste\u00a06 ure kan hou.<\/strong> Gevolglik moet<strong> polishouers seker maak dat\u00a0hulle alarmstelsels se batterye gereeld getoets word <\/strong>sodat die\u00a0maksimum beskerming deur die stelsel verskaf word.<br \/>\n11.6 Indien die <strong>kragstuwing \u2018n brand tot gevolg<\/strong> het, sal die brand in\u00a0terme van hierdie afdeling<strong> gedek<\/strong> wees.<br \/>\n12. <strong>MASJINERIE BREEKSKADE AFDELING<\/strong><br \/>\n12.1 <strong>Hierdie afdeling verskaf dekking vir kragstuwing<\/strong> tensy die\u00a0kragstuwing direk deur weerlig veroorsaak is.<br \/>\n12.2 Indien kragstuwing \u2018n brand tot gevolg het, sal die brand\u00a0nie gedek wees in terme van hierdie afdeling nie; verwys na\u00a0Spesifieke uitsluiting: \u201cDie maatskappy sal nie aanspreeklik\u00a0wees nie vir: (3) verlies of skade as gevolg van brand, direkte<br \/>\nweerlig\u2026\u201d<br \/>\n13.<strong> MASJINERIE BREEKSKADE SAKE-ONDERBREKING\u00a0AFDELING<\/strong><br \/>\n13.1 Indien \u2018n versekerde skadeloos gestel word vir die verlies\u00a0van of skade aan masjinerie wat in terme van die Masjinerie\u00a0Breekskade afdeling verseker is, sal die verlaging in omset as\u00a0gevolg van sodanige verlies of skade onder hierdie afdeling\u00a0versekerbaar wees.<br \/>\n14. <strong>VERSLEGTING VAN VOORRAAD AFDELING<\/strong><br \/>\n14.1 Dekking word slegs verskaf vir die verslegting van voorraad wat\u00a0volg op skade aan masjinerie wat verseker is in terme van die\u00a0Masjinerie Breekskade afdeling.<br \/>\n15<strong>. ALGEMEEN<\/strong><br \/>\n15.1 Al hoe meer polishouers installeer <strong>kragopwekkers<\/strong> by hulle\u00a0persele ten einde die impak van beurtkrag teen te werk. Alle\u00a0sodanige installasies <strong>moet deur gekwalifiseerde personeel\u00a0uitgevoer word.<\/strong> Verskeie gevalle waar installasies nie behoorlik\u00a0gedoen is nie en skade tot gevolg gehad het, is alreeds\u00a0aangemeld.<br \/>\n15.2 Die lewensverwagting van elektriese en elektroniese toerusting\u00a0kan be\u00efnvloed word deur die ondeurdagte aan- en afskakel\u00a0van sodanige toerusting. Natuurlik het beurtkrag dieselfde\u00a0uitwerking op sodanige toerusting. Indien die toerusting nie\u00a0beskadig word deur \u2018n skielike en onverwagte opspoorbare<br \/>\noorsaak nie, sal geen dekking van toepassing wees nie. Enige\u00a0meganiese, elektriese of elektroniese breekskade is spesifiek\u00a0uitgesluit tensy dit die gevolg van \u2018n versekerde gevaar is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>BEDRYFSOMSENDBRIEF SANTAM 26 Januarie 2015 Beurtkrag is weereens deel van ons daaglikse lewens en verskeie\u00a0vrae word gevra of ons polishouers wel dekking het in terme van die\u00a0polis en onder watter spesifieke afdeling of waar dekking bekom kan\u00a0word. Hierdie dokument poog om hierdie vrae te beantwoord. Ten einde die inligting gebruikersvriendelik te hou, sal die onderwerp\u00a0bespreek&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0},"categories":[1],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v19.7.1 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_GB\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"BEDRYFSOMSENDBRIEF SANTAM 26 Januarie 2015 Beurtkrag is weereens deel van ons daaglikse lewens en verskeie\u00a0vrae word gevra of ons polishouers wel dekking het in terme van die\u00a0polis en onder watter spesifieke afdeling of waar dekking bekom kan\u00a0word. Hierdie dokument poog om hierdie vrae te beantwoord. Ten einde die inligting gebruikersvriendelik te hou, sal die onderwerp\u00a0bespreek...\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Audenberg News\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-02-18T09:45:04+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kiba de Klerk\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Kiba de Klerk\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Estimated reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"11 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm\",\"url\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm\",\"name\":\"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#website\"},\"datePublished\":\"2015-02-18T09:45:04+00:00\",\"dateModified\":\"2015-02-18T09:45:04+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/00ccdfdd6fd4de10082b7a110930ea01\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-GB\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#website\",\"url\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/\",\"name\":\"Audenberg News\",\"description\":\"News &amp; Tips from Audenberg Brokers\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-GB\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/00ccdfdd6fd4de10082b7a110930ea01\",\"name\":\"Kiba de Klerk\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-GB\",\"@id\":\"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d9793b25b70ccddfcf8a9ffa71448f73?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d9793b25b70ccddfcf8a9ffa71448f73?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Kiba de Klerk\"},\"url\":\"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/author\/kiba-deklerk\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm","og_locale":"en_GB","og_type":"article","og_title":"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News","og_description":"BEDRYFSOMSENDBRIEF SANTAM 26 Januarie 2015 Beurtkrag is weereens deel van ons daaglikse lewens en verskeie\u00a0vrae word gevra of ons polishouers wel dekking het in terme van die\u00a0polis en onder watter spesifieke afdeling of waar dekking bekom kan\u00a0word. Hierdie dokument poog om hierdie vrae te beantwoord. Ten einde die inligting gebruikersvriendelik te hou, sal die onderwerp\u00a0bespreek...","og_url":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm","og_site_name":"Audenberg News","article_published_time":"2015-02-18T09:45:04+00:00","author":"Kiba de Klerk","twitter_card":"summary","twitter_misc":{"Written by":"Kiba de Klerk","Estimated reading time":"11 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm","url":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm","name":"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING - Audenberg News","isPartOf":{"@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#website"},"datePublished":"2015-02-18T09:45:04+00:00","dateModified":"2015-02-18T09:45:04+00:00","author":{"@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/00ccdfdd6fd4de10082b7a110930ea01"},"breadcrumb":{"@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm#breadcrumb"},"inLanguage":"en-GB","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/die-impak-van-beurtkrag-op-versekering.htm#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"DIE IMPAK VAN BEURTKRAG OP VERSEKERING"}]},{"@type":"WebSite","@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#website","url":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/","name":"Audenberg News","description":"News &amp; Tips from Audenberg Brokers","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-GB"},{"@type":"Person","@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/00ccdfdd6fd4de10082b7a110930ea01","name":"Kiba de Klerk","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-GB","@id":"http:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/#\/schema\/person\/image\/","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d9793b25b70ccddfcf8a9ffa71448f73?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/d9793b25b70ccddfcf8a9ffa71448f73?s=96&d=mm&r=g","caption":"Kiba de Klerk"},"url":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/author\/kiba-deklerk"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13"}],"collection":[{"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":14,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13\/revisions\/14"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/audenbergbrokers.co.za\/newsletter\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}